Pages

Sunday, November 17, 2013

The Cederberg Wilderness near Clanwilliam in the Western Cape is my all time favourite place. Elsewhere in the Western Cape I can see the beauty with my eyes. In the Cederberg, I see it with my heart.
This blog post is intended to become a collection of my musings over the years - gleaned from various notebooks and diaries.

Dwarsrivier - Krakadouw kloof  circa 1975
It is cool and green and shady there
Full of promise, full of peace
The mountains are old and rugged,
The valleys gentle and protected.

Written in Kimberley in October 1991:

Die berge roep my
Ek hoor hulle tot hier
Die eggo slaan in die Groot Gat vas
en spiraal daaruit.
Luister:
Die visarend roep as hy saans
 huis toe keer oor die dam.
Die dassie skree benoud teen die krans
Sodat jy ligvoet loop in die laatmiddag son
Die windjie in die klowe kom van ver af aan
en loop ritselend verby
Op die klipplaat langs die Dwarsrivier
le 'n nat luiperd spoor
vol driegemente, vol belofte.
As jy opklim na die waterval,
swiep die witkruis arend naby verby.

Onder die waterval vorm groot seepbel borrels -
dryf weg en breek waar die stroompie versnel
en wegraak in die koel groen bosse.